Simu Liu

Simu Liu
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 April 1989 (1989-04-19)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Simu Liu (gebore 19 April 1989) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Orphan Black (2013), Blood and Water (2015), Kim's Convenience (2016), en Taken (2017).


Developed by StudentB